Modulekode | IAS 353 |
Kwalifikasie | Voorgraads |
Fakulteit | Fakulteit Natuur- en Landbouwetenskappe |
Module-inhoud | Die stogastiese benadering tot lyfrentes en assuransies wat een of twee lewens in ag neem. Definisies, beraming en die gebruik van keur-sterftekoersfunksies. Meervoudige afnames en pensioenfondse. Veranderlike voordeel-, ongeskiktheids- en langtermynsorgkontrakte. Lewensversekeringskontrakte: uitgawes en bonusse. Netto en bruto premies vir vaste en veranderlike voordeelkontrakte. Verdiskonteerde opkomende kostetegnieke. Winstoetse. Bate- aandele vir lewensversekeringskontrakte. Veranderinge aan kontrakte. Koste van waarborge onder lewensversekeringskontrakte. Faktore wat geselekteerde of standaard sterftekoerse beïnvloed. Die proses van bevolkingsberaming en die hoofdeterminante. Waardering van voordele onder ? ongeskiktheidsversekeringskontrak. |
Modulekrediete | 18.00 |
Programme | |
Voorvereistes | IAS 221 60% |
Kontaktyd | 3 lesings per week |
Onderrigtaal | Engels |
Akademiese organisasie | Aktuariële Wetenskap |
Aanbiedingstydperk | Semester 2 |
Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App